This is a card for a friend's granddaughters 21 st birthday.Sometimes,most of the times my cards turn out as mini layouts!I guess I have a one track mind!
wat 'n pragtige kaartjie Patricia!! Watter cutting masjien/e gebruik jy? Is dit 'n die-cut kaartjie wat jy opgedollie het of het jy die kaartjie self gesny? Groete Alma
Hallo Alma...dankie vir die kompliment!HIerdie is met 'n Spellbinder die cut en my Bigshot gesny.Ek gaan vir jou die info stuur waar jy die video tutorial kan gaan kyk hoe om dit te doen.Is eintlik heel maklik.Jy het seker 'n cuttlebug?
Thanks so much for your lovely words over at Once Upon A...Sketch! I hope you enjoy your seminar tomorrow..!! Take good care, Nadia.
ReplyDeletewat 'n pragtige kaartjie Patricia!! Watter cutting masjien/e gebruik jy? Is dit 'n die-cut kaartjie wat jy opgedollie het of het jy die kaartjie self gesny?
ReplyDeleteGroete
Alma

ReplyDelete